Stemma animalia - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR

Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional

Stemma animalia
Hackney

Gedurende 1995 het SA Stamboek 'n maatskappy gevorm wat bekend staan as Stemma Animalia (Edms) Bpk. Die naam beteken 'die stamboom van diere'.

Hierdie maatskappy dien as die handelsarm van SA Stamboek en bestuur ook die vaste bates en beleggings van die Vereniging.
Stemma Animalia lewer verder ook sekretariƫle dienste aan verskeie telersgenootskappe en bedryf 'n risikofonds vir jong bulle wat aan Fase C-toetse van die Nasionale Vleisbeesverbeteringskema onderwerp word.