Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2015/2016

Goedgekeurde fooie vir 2015/2016 sal in werking tree op 2015/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional

Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse
Hackney

Gedurende 1995 het SA Stamboek 'n maatskappy gevorm wat bekend staan as Stemma Animalia (Edms) Bpk. Die naam beteken 'die stamboom van diere'.

Hierdie maatskappy dien as die handelsarm van SA Stamboek en bestuur ook die vaste bates en beleggings van die Vereniging.
Stemma Animalia lewer verder ook sekretariƫle dienste aan verskeie telersgenootskappe en bedryf 'n risikofonds vir jong bulle wat aan Fase C-toetse van die Nasionale Vleisbeesverbeteringskema onderwerp word.