Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR

Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional

Aansoekvorm vir Paspoorte

Perde paspoorte
Perde en ander ekwiede benodig amptelike identifikasie- en inentingsdokumente om na sekere gebiede in Suid-Afrika en die buiteland vervoer te word. Daar word algemeen na hierdie dokumente as "perde paspoorte" verwys en dit word slegs deur sekere aangewese organisasies uitgereik. Die doel van perdepaspoorte is hoofsaaklik as 'n bio-sekuriteitsmaatreël om die verspreiding en voorkoms van Afrika-perdesiekte en ander aangeduide siektes te bekamp.

SA Stamboek reik perde paspoorte uit vir perde wat by Stamboek aangeteken is. Die amptelike aantekening- of registrasiesertifikaat wat vir 'n betrokke perd uitgereik is, word as 'n permanente deel van die perdepaspoort ingebind.

Vir navrae in hierdie verband kontak Chantal Germishuizen by (051) 410 0900 of per e-pos by chantal@studbook.co.za



Aansoekvorm vir Perdepaspoorte

Geregistreerde perd - aansoekvorm
Maak asseblief seker dat u albei onderstaande vorms (PDF of Microsoft Word) invul en stuur:
PDF dokumente of
Geregistreerde perd - aansoekvorm
Beskrywing van kleurmerke op perde
Microsoft Word dokumente
Geregistreerde perd - aansoekvorm
Beskrywing van kleurmerke op perde

Nie-geregistreerde perd - aansoekvorm
Maak asseblief seker dat u albei onderstaande vorms (PDF of Microsoft Word) invul en stuur:
PDF dokumente of
Nie-geregistreerde perd - aansoekvorm
Beskrywing van kleurmerke op perde
Microsoft Word dokumente
Nie-geregistreerde perd - aansoekvorm
Beskrywing van kleurmerke op perde


STUUR TERUG AAN:
Elsa van den Berg
Pos: SA Stamboek, Posbus Box 270, Bloemfontein, 9300
Epos: elsa@studbook.co.za