Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2015/2016

Goedgekeurde fooie vir 2015/2016 sal in werking tree op 2015/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional

Ons Missie

Om 'n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksie-doeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en elders;

Om rekord te hou van die afstamming, registrasiesertifikate en produksiedata van diere en om sertifikate van registrasie-aantekening, produksie en genetiese meriete uit te reik en om hierdie inligting te publiseer;

Om die teelt- en genetiese verbetering van die produksie-doeltreffendheid van diere aan te moedig en te promoveer.

Om die integriteit van alle aangetekende data te verifieer;

Om die stamboom- en ander inligting van enige ingevoerde diere te verifieer;

Om die Logix Diere-aantekeningsdatabasis (www.logix.org.za) en Logix Diere-aantekening te bestuur;

Om die gemeenskaplike belange van telers van suiwer geteelde diere wat deelneem aan die dienste van die Vereniging, te beskerm en te bevorder, asook dié van kommersiële telers in Suid-Afrika en ander lande;

Om tegniese-, wetenskaplike- en ander adviesdienste aan telers en ander partye te lewer.