Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2015/2016

Goedgekeurde fooie vir 2015/2016 sal in werking tree op 2015/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional


Wat die Logix Diere-aantekening Stelsel?

Logix Diere-aantekening Stelsels vir vleisbeeste, melkbeeste, kleinvee en varke

Maklike Diere aantekening:

  • Data vanaf die plaas en die diere word omgeskakel na nuttige en bruikbare bestuursinligting.
  • Plaasprogramme kan direk met die stelsel via Logix data uitruil.
  • Spesialis-raad fokus op elke kudde se unieke behoeftes.
  • Deurlopende ontwikkeling en verbeterings vind plaas vir 'n dinamiese en moderne sisteem.
  • Die genetiese meriete van u kudde en ook individuele diere is beskikbaar op die web, in bestuursverslae en veilingskatalogusse. Dit kan dus baie maklik geinkorporeer.

Ons maak 'n verskil

  • Alle Aantekening dienste en verslae is gesetel in een organisasie.
  • Die industrie besit en bedryf die stelsel, dus word die behoeftes van die boer direk aangespreek.
  • Wêreldklas Navorsing & Ontwikkelings-kapasiteit: ons navorsers is geregistreer by SACNASP, wat dus verseker dat u proffesionele en wetenskaplike diens ontvang.
  • Internasionale samewerking met ander wêreldleiers op die gebied van teling en genomiese seleksie.
  • Samewerking met die Universiteit van Pretoria en ander plaaslike universiteite en navorsings instansies.
  • Doelgerigte kursusse en opleiding, waar die nuutste inligting en tegnologie direk aan boere bekendgestel word.

Koste-effektiewe en Doeltreffende dienslewering

  • Ons lewer volledige velddienste, insluitend tegniese advies, professionele dienste, tegnologie-oordrag en alle data-dienste.
  • Deursigtige koste-struktuur wat alle dienste, verslae en advies insluit.
  • Toegewyde, entoesiastiese personeel wat werklik belangstel is tot u beskikking.