TOEGANKLIKHEID

 

Die basiese kenmerk van INTERGIS is dat meer as een organisasie dit gelyktydig kan gebruik.  Die regte van die gebruiker van die stelsel en die regte van die eienaar van die data moet dus beskerm word.  Toegang tot INTERGIS is in twee dimensies ontwikkel:

1.  Wat die gebruiker van die stelsel toegelaat word &

2.  Wat kan gedoen word met data met toestemming van die eienaar (teler).

Hierdeur word die integriteit van die data en die privaatheid van die kliënt dus verseker.  Elke Gebruikersorganisasie, Afdeling, Departement of Deelnemer het sy eie regte.

 

'n Universele Diere Inligtingstelsel / Effektiewe Aantekening & Verwerking van alle Diere-data / Waarom INTERGIS? / Wanneer word INTERGIS gebruik? / Gebruiker van die  INTERGIS / Voordele van INTERGIS / Buigsaamheid van INTERGIS / INTERGIS Databasis / Toeganklikheid /Praktiese Funksies