PRAKTIESE FUNKSIES
 
Hieronder volg 'n paar voorbeelde van die baie verslae en waardetoevoegings-funksionaliteite wat aan die teler beskikbaar is uit die INTERGIS om hom te help om meer winsgewend te wees. Meeste van hierdie evaluasies word met rasgemiddeldes vergelyk.
| * | Maklik en vinnige toegang tot die stelsel en inligting |
| * | Meer volledige inligting gebaseer op die nuutste wetenskaplike metodes |
| * | Vinniger omkeertyd en verwerking van data |
| * | Beter en vinniger beskikbaarheid van data aan lede en Telersgenootskappe en beter beheer |
| * | Makliker en meer data beskikbaar vir meer doeltreffende en praktiese veekundige dienste en lei tot hoër winste |
| * | Die hoogste vlak van dienslewering as gevolg van die gebruiksvriendelikheid van die stelsel |
| * | 'n Inligtingskat wat berus op 6,8 miljoen dierrekords wat integreer met 48 miljoen ander datarekords in verwante tabelle plus 46 miljoen melkrekords met verbintenis aan 'n verdere 49 miljoen verwante datapunte. |
| * | Gebeurtenis gedrewe (event driven) |
| * | Reproduksie prestasie |
| * | Teeltwaardes |
| * | Prestasie rekords |
| * | Nageslagverslae |
| * | Kuddeprofiele |
| * | Stamboom rekords |
| * | Veilingskatalogusse, direk vanuit die databasis |
| * | Skoukatalogusse |
| * | Aantekening van KI-operateurs, inspekteurs, klassifiseerders, ens. |
| * | Liniêre klassifikasies |
 
'n Universele Diere Inligtingstelsel / Effektiewe Aantekening & Verwerking van alle Diere-data / Waarom INTERGIS? / Wanneer word INTERGIS gebruik? / Gebruiker van die INTERGIS / Voordele van INTERGIS / Buigsaamheid van INTERGIS / INTERGIS Databasis / Toeganklikheid /Praktiese Funksies