INTERGIS DATABASE  

 

Several organisations, such as herd book societies, Al organisations, milk analysis laboratories and consultants can make use of the INTERGIS database.  Every modern communication technique can be used for this.

The INTERGIS database can be updated several times a day with the latest information.  All data of animals are stored in the database.  Input of new data extensively checked to ensure accuracy.  After approval of data, further processing is standard.  Surveys of  performance data and pedigree information of individual animals are presented in clear structure on-screen.  Also other

important summary statistics are provided on group, herd and national level. INTERGIS has the potential and will expand in future covering a wider range of management activities.

Numerous reports such as BLUP and immediate interim BLUP figure.


INTERGIS DATABASIS

 

    Verskeie organisasies soos Telersgenootskappe, KI-organisasies, melkontledingslaboratoriums en konsultante kan van die INTERGIS databasis gebruik maak.  Enige moderne kommunikasietegniek kan hiervoor gebruik word.

Die INTERGIS databasis kan verskeie kere per dag met die nuutste inligting opdateer word.  Alle data van diere word op die databasis gestoor. Die invoer van data of nuwe data word deeglik geverifieer ten einde korrektheid te verseker.  Na die goedkeuring van data is die verdere verwerking daarvan standaard.  Prestasiedata en stamboom-inligting van individuele diere word in 'n duidelike formaat op-skerm vertoon.  Verder word ander belangrike statistieke en opsommings voorsien op groepskudde en nasionale vlak.  INTERGIS het die potensiaal om in die toekoms uitgebrei te word om 'n wyer reeks bestuursaktiwiteite te akkommodeer.

Verskeie verslae soos BLUP en onmiddellike interim BLUP-teeltwaardes is ook beskikbaar.

'n Universele Diere Inligtingstelsel / Effektiewe Aantekening & Verwerking van alle Diere-data / Waarom INTERGIS? / Wanneer word INTERGIS gebruik? / Gebruiker van die  INTERGIS / Voordele van INTERGIS / Buigsaamheid van INTERGIS / INTERGIS Databasis / Toeganklikheid /Praktiese Funksies

 

A Universal Animal Information System / Effective Collecting & Processing of all Livestock Data / Why INTERGIS? / When to use INTERGIS? / User of the INTERGIS / Advantages of INTERGIS / Flexibility of INTERGIS / Authorisation / Practical Functions