Auction Statistics

Midland Tulis

Die Bul PM0911 van Mnr PW Michau (Ven Tulis) is verkoop aan Mnr SW Welz ( Blomvlie Tulis) vir R67500.

Bul Gem: R22 789.47
Koei Gem: R11 408.33
Vers Gem: R11 176.47




Alpha en Omega - 13 Oktober 2011

Duurste bul R82 000 gekoop deur Eksteen boerdery van Malmesbury. Tweede duurste bul was gekoop vir R 58 000 deur WH Vermeulen van Aphaea Stoet. Gem prys van bulle was R34333.00 Duurste vers was gekoop deur Mnr Klasie Loubser van die Holvlei stoet vir R 29 000. Gem prys vir oop verse was R23 482.




LANGLYF AND NONNIE TULI AUCTION INFORMATION
Internet veiling van 2 top kuddevaars - 8:00am, 18 Maart 2011 tot 3:00pm, 21 Maart 2011.


Lot 1 - R 05 01 (SOLD FOR R64 000.00 to Beukes Boerdery)

Lot 2 - R 05 08 (SOLD FOR R50 000.00 to Gouskor (Pty) Ltm