Articles

Tuli al gewilder in kruisteling
Daar is minstens een manier waarop vleisbeesboere die dreigende probleem van aardverwarming kan aanpak. Resultate met Tuli-teelmateriaal in kruisteelprogramme verdien kennisname.
  • Kliek hier vir die volledige artikel...
  •  
    Tuli-beeste vra min en gee baie
    Tyd en insetkoste is dié twee faktore waarop 'n boer kan en wil bespaar en al hoe meer kommersiële boere begin besef dat Tuli-beeste dit moontlik maak.
  • Kliek hier vir die volledige artikel...
  •  
    Dis lekker en lonend om met Tuli-beeste te boer!
    "Ek sal nie weer met ’n ander soort bees boer nie."
    So sê oom Dapper de Wet van Rouxville, wat so twaalf jaar gelede begin het om sy kruiskoeikudde algaande met goeie Tuli-bulle op te gradeer na beeste wat hom die hoogste inkomste per hektaar in ruil vir die minste moeite gee.
  • Kliek hier vir die volledige artikel...




































  •