Home

"Die perd is vriendelik, lewendig met 'n mooi temperament en natuurlik mak, wat hom geskik maak vir 'n wye reeks gebruike as werks- en ontspanningsperd."

Kliek hier vir die 2015 Keuring van Friesperde lys




Algemene Jaarvergadering

Kliek hier vir die Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering







 

OTTOSDAL FRIESPERD KERSSKOU 2015
27 Ė 28 November 2015
OTTOSDAL

Click here for the Entry Form
Click here for the Program

Click here for the Show Rules and Regulations

 


Adverteer nou in die Friesperd se nuwe joernaal 2014
vir slegs R1000 per volblad.

Laat weet die kantoor indien u gaan adverteer by Elna 051-4100954 of epos vir elna@studbook.co.za.
Betaal u geld in by die Genootskap.

Indien u nie self u advertensie kan ontwerp kan u Arlene kontak.
Advertensies sluit 6 Desember 2013.

Spesifikasies vir advertensies is as volg:
Volbladsy:
210 x 297 mm
300 dpi
CMYK
PDF formaat
Dubbel bladsy:
297 x 420 mm
300 dpi
CMYK
PDF formaat
BELANGRIK: Alle fotos vir artikels MOET asseblief 300 DPI WEES!
Advertensies kan gestuur word aan Arleen@oranje.co.za

Latest news from the Friesian Society:
Keuring van Friesperde - Click here  (updated on 05.02.2015)
Application form - Click here  (updated on 05.02.2015)
Herzogville skou & BEOORDELAARSKURSUS - Click here  (updated on 05.02.2015)




SkoureŽls