NASIONALE DORMER VEILING 2011
Op 2011.09.01 is die Nasionale Dormer veiling te Bloemfontein aangebied. Top diere het onder die hamer gekom met ‘n verkoopspersentasie van 100% vir die ooie en 91% vir die ramme. Die omset van die veiling het R1.310 000 beloop.
Duurste ram: R100 000
Verkoper: D.C. van Zyl van Swellendam
Koper: D.H.S. Lambrecht, Rooihek Dormers Amersfoort
Duurste ooi: R20 500
Verkoper: Me. M.F. Hanekom van Malmesbury
Koper: Waters familie Trust
Gemiddelde prys ramme: R14 903.85
Gemiddelde prys oop ooie: R6 685.48
Gemiddelde prys dragtige ooie: R8 854.17
Gemiddelde prys ooi + lam: R9 604.17
Aangebied deur CMW-Elite
Afslaer: Alan Sinclair

Molatek Veeboer van die Jaar

Kliek op die foto vir 'n groter weergawe
Wisseltrofee - Beste Bemarker van die Dormer Ras

Mnr. Dolf Bam (links), ’n stoetteler van Amersfoort, wat die Dormerterlersvereniging van Suid-Afrika se wisseltrofee as die jaar se beste bemarker van die ras van mnr. Charl van Rooyen op die afgelope algemene jaarvergadering in Bloemfontein ontvang het.
Intervet / SA Stamboek Voortreflikheidstoekenning
Die laaste paar jare het die Dormer telers 'n hele paar finaliste asook wenners opgelewer met die CEVA / SA Stamboek Voortreflikheidstoekenning.
Baie geluk aan die volgende persone:
| Finaliste: |
| 2011 |
- |
MF Hanekom (Rhenosterbosrug) |
|
- |
Dr CW Scholtz (Nova Barletta Boerdery) |
| 2009 |
- |
J Swart (Kinko Dormers) |
| 2007 |
- |
I Niehaus (Iremey Dormers) |
| |
- |
C Nel (Eversar Dormers) |
| |
- |
J Theron (Dormica Dormers) |
| 2006 |
- |
J Theron (Dormica Dormers) |
| 2005 |
- |
RM van Wyk (Eastry Dormers) |
| |
- |
DC van Zyl (Droërivier Dormers) |
| 2004 |
- |
DC van Zyl (Droërivier Dormers) |
| 2003 |
- |
J Swart (Kinko Dormers) |
|
| Wenners: |
| 2010 |
- |
A Jordaan (JOR Dormers)
SA Stamboek & CEVA Voortreflikheidstoekenning - kleinvee
Kliek hier vir artikel |
| 2009 |
- |
CP van Rooyen
SA Stamboek & CEVA Voortreflikheidstoekenning - kleinvee
Kliek hier vir artikel |
| 2008 |
- |
CP Groenewald
SA Stamboek & CEVA Voortreflikheidstoekenning - kleinvee
Kliek hier vir artikel |
| 2006 |
- |
DC van Zyl (Droërivier Dormers) |
SA Stamboek & CEVA Voortreflikheidstoekennings 2009 Wenner Kleinvee
 |
 |
 |
| Mnr. CP van Rooyen - Wenner van die SA Stamboek & CEVA Voortreflikheidstoekenning vir kleinvee 2009 |
'n Beloning sonder weergawe!!

'n Dormerooi, AP01.183, van die Rhenosterbosrug Dormerstoet het haar eienaar, mev Erika Hanekom, op 18 April 2004
verras met 'n vierling (twee ramme en twee ooie). Wat hierdie gebeurtenis egter so uniek maak, is dat die vierling geen ekstra melk sedert geboorte
ontvang het nie en deur die ooi gesoog is tot speen, op vier maande.

|